20191221_115838136_iOS_edited.jpg

Omtrent ons/ About us

Dis wanneer die laaste sonstrale kwyn en ons terugblik oor die dag se jag of die kilometers tussen deur die duine dat ons regtig eers besef watter voorreg vandag weer was. "Skemer" het sy ontstaan uit n passie vir die produkte wat ons self gebruik en soms misbruik :-) het deur al ons avonture en ons hoop dat ons groeiende katalogus van produkte jou keuses oor wat jy kan vertrou en aanskaf vir jou volgende avontuur vergemaklik. As jy iets nie raakloop hier nie, het ons dit bloot net nog nie self getoets nie, so kan nie kommentaar lewer en bemark nie. Ons hou "Skemer" klein en persoonlik. Dis n passie, nie 'n besigheid nie. Nitecore, Leatherman en ons eie toerusting gaan jy hier raakloop

 

Dankie dat jy kom kuier het en kontak ons gerus om stories uit te ruil!

It's when daylight fades and we reminisce over the day's hunt or kilometres travelled through the dunes that we realize what a privilege today again was. "Skemer" or "Dusk" sprouted from a passion for the products we used and sometimes abused :-) through all our adventures and we hope that our growing catalogue of products would ease your decision of products you can trust and acquire for your next adventure. If you didn't come across something that you were expecting, it's simply because we haven't tested and hence can't comment on -and market it. We're keeping "Skemer"  small and personal. It's a passion, not a business. You'll come across Nitecore Flashlights, Leatherman and our own brand of equipment.

Thank you for the visit and contact us anytime to exchange stories!

Our official in-store retail partner is Voetspore 4x4 Fitment Centre in Pretoria
IMG_9572.JPG
  • Facebook
  • Instagram

©2020 by Skemer. 

0

MY CART